Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Berlusconi maak verskyning by seksverhoor

2012-04-20 15:01
Tweets Share Share line Print

Milaan – Silvio Berlusconi het Vrydag 'n buitengewone verskyning by sy verhoor in Milaan gemaak.

Die voormalige Italiaanse premier staan tereg op aanklagte dat hy seks met 'n minderjarige prostituut gehad het.
 
Een van die getuies wat die geleentheid wat Berlusconi na bewering by sy villa naby Milaan gehou het, bygewoon het, het vroeër verduidelik hoe ontkleedanseresse in non-uitrustings en voetbal-truie vir Berlusconi gedans het.

Imane Fadil het gesê Berlusconi het haar persoonlik $2 600 (sowat R20 000) in kontant betaal toe sy vir die eerste keer na een van sy partytjies genooi is. 

Op dié speisfieke aand het sy twee jong vroue in non-uitrustings gesien wat vir die 75-jarige Berlusconi gedans het.

Berlusconi word daarvan aangekla dat hy seks met die Marokkaanse nagklubdanser Karima El-Mahroug gehad het toe sy net 17 jaar oud was. Hy het glo ook sy mag misbruik deur die polisie te oortuig om haar vry te laat nadat sy tydens 'n ander voorval in hegtenis geneem is.

El-Mahroug, beter bekend onder haar verhoognaam “Ruby the Heart Stealer”, ontken dat sy seks met Berlusconi gehad het, terwyl hy op sy beurt ook alle aanklagte teen hom ontken.

Die voormalige premier het gesê hy het slegs "gesofistikeerde partytjies" gehou en het kontantbetalings gedoen om jong vroue wat hulp nodig het, te help.

Hy het nie voorheen van die hofsittings bygewoon nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: silvio berlusconi  |  milaan  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Oes Does sê... Was dalk moeg vir die olie spoor wat die Kawasaki op hul kos gelaat het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Group Accountant

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Group Accountant

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.