Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bendeverkragting: Minderjarige moet hang, sê slagoffer se pa

2013-01-29 08:17
Tweets Share Share line Print

Nieu-Delhi – Die pa van ‘n Indiese student wat dood is nadat sy deur ‘n groep mans op ‘n bus verkrag is, het gevra dat veranderings aan die wet gemaak word sodat ‘n minderjarige verdagte as ‘n volwassene verhoor kan word, het die plaaslike media Dinsdag berig.

Die pa van die 23-jarige slagoffer sê hy is geskok dat ‘n hof beslis het dat die sesde verdagte in die saak as ‘n minderjarige verhoor sal word. Hy sal tot ‘n maksimum van drie jaar tronkstraf gevonnis word indien hy skuldig bevind word.

“Ek wil die wetgewers vra of daar nie ‘n uitsondering in hierdie saak gemaak kan word nie,” het die pa, wie se naam vir wettige redes nie genoem mag word nie, aan The Hindu gesê.

“Ons wil deur die regering verseker word dat ons reg tot geregtigheid beskerm word. In hierdie geval skuil die beskuldigde agter wettige gapings in die stelsel,” het hy bygevoeg.

Die slagoffer se familie is onder diegene wat vra dat die minderjarige saam met die ander vyf beskuldigdes verhoor word. Hulle kan moontlik gehang word as hulle skuldig bevind word aan die aanklagte van moord en verkragting.

Regspanne het Maandag die skoolrekords van die tienerverdagte aanvaar. Hy is daarvolgens op 4 Junie 1995 gebore, wat beteken dat hy 17 jaar oud is.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: indië  |  verkragtings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Woordelys sê... Die voorlaaste paragraaf maak hoegenaamd nie sin nie. Seker omdat dit direk vertaal is en nie behoorlik geproeflees is nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Houghton Estate - 08:27 AM
    Road name: M1 Southbound
    DELAYS between Grayston Drive and the Jan Smuts Avenue exit
  • Thursday Kempton Park - 08:20 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit - DELAYS both ways to / from the Airport
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.