Belastingfout tref miljoene in Brittanje

2010-09-07 18:42
Tweets Share Share line Print

Londen - Britse owerhede het Dinsdag begin om die eerste van sowat ses miljoen mense, vir wie hulle die verkeerde bedrag in inkomste belasting betaal het, in kennis te stel.

Dít is weens 'n fout in die stelsel.

Sowat 4,3 miljoen mense het te veel belasting betaal en sal vergoed word, maar 'n verdere 1,4 miljoen mense het te min betaal en moet elk die gemiddelde bedrag van £1428 (sowat R15 000) terugbetaal.

Die belastingdepartement het die eerste 45 000 briewe na die mense wat geaffekteer is uitgestuur, met die res wat ná Kersfees by hulle sal uitkom.

Volgens mediaberigte is 'n totaal van £2 miljard oor die afgelope twee jaar deur die PAYE-stelsel onderbetaal, terwyl £1,8 miljard oorbetaal is.

'n Klein aantal sake moet herassesseer word omdat mense versuim om die regering in kennis te stel as hul omstandighede verander, maar 'n groter aantal foute het vanjaar het weens 'n nuwe rekenaarstelsel ingesluip.

- SAPA

Lees meer oor: brittanje  |  belasting

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Hoor hoor!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Condor 3000D 4x4 TX MPV Dsl MY03
2003
R 144,990.00

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 105,000.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.