Bejaarde wen Viëtnam lotery

2010-02-24 04:12
Tweets Share Share line Print

Hanoi – ‘n Arm 97-jarige man van Viëtnam het sowat $400 000 (R3 miljoen) in ‘n lotery gewen, het ‘n berig Dinsdag gesê.

Familielede was glo gretig om elkeen ‘n deel te kry van sy nuwe rykdom.

‘n Buurman en plaaslike amptenare van Ho Chi Minh moes intree om te verhoed dat die bejaarde sy geld weggee aan al die mense wat na sy huis gestroom het, het die koerant, Thanh Nien berig.

Dit wat oor is van die geld is in ‘n bankrekening geplaas, het die koerant verder berig.

Nguyen Van Het het die geld gewen ná hy met 100 000 dong (ongeveer R40) loterykaartjies gekoop het uit “gelukkige geld” wat hy vir die nuwe maanjaar ontvang het, het Thanh Nien gesê.

Klein pakkies “gelukkige geld” word tradisioneel in dié tyd uitgedeel.

Reuse-hoeveelheid geld

Thanh Nien het berig dat Het se prysgeld van 7,6 biljoen dong ‘n massiewe bedrag is in ‘n land waar die jaarlikse per capita inkomste sowat $1 000 (sowat R7 700) is.

Het en sy vrou het spesiale finansiële ondersteuning van die owerhede ontvang aangesien hulle onder die broodlyn geleef het, het ‘n amptenaar van die Fatherland Front gesê.

“Ons sal nog ‘n paar weke wag sodat hy kan kalmeer voordat ons hom vra wat hy met die geld wil doen,” het die amptenaar gesê.

- AFP
 

Lees meer oor: bejaardes  |  kan jy glo

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.