Bejaarde vergiftig eksvrou

2009-08-28 14:38
Tweets Share Share line Print

Londen – ‘n Opgeskorte vonnis is aan ‘n Britse pensionaris toegedien nadat hy sy eksvrou oor ‘n periode van tyd met kwik vergiftig het.

Hy het elke keer as sy kom kuier het, kwik in haar tee gegooi “om haar aandag te probeer kry”.

William Dowling (69) het 350 dae opgeskorte vonnis ontvang en is vir 18 maande onder korrektiewe toesig geplaas.

Hy het aan die hof erken dat hy sy vrou van Januarie tot April “‘n giftige stof toegedien het om haar te krenk en te irriteer en om haar leed aan te doen”.

Sy vrou (64), wat simptome van vergeetagtigheid, slegte spysvertering en kopseer ervaar het, het volgens die hof “geen ernstige nagevolge van die kwik” getoon nie.

Die hof het aangehoor dat sy haar man van 28 jaar gelos het omdat sy “moeg was vir (sy) magshouding oor haar”.

Hy het haar tee met kwik gedokter elke keer as sy by hom gaan kuier het.

Dié oortreding kon hom tot vyf jaar in die tronk kos.

“Dit was nie net ‘n bose manier om jou vrou te behandel nie, dit was ook potensieel dodelik,” het die regter aan Dowling gesê.

“Gelukkig is jou plan ontdek voordat enige ernstige skade gedoen kon word.”

Die kwikvlakke wat in haar lyf opgetel is, is “nie hoër as wat oor die algemeen in mense gevind word nie” het die regter in sy uitspraak gesê.

- Sapa-dpa
 

Lees meer oor: londen  |  kan jy glo

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.