Bejaarde vas vir dronkbestuur op stoel

2009-10-23 00:45
Tweets Share Share line Print

Minnesota, Amerika – ‘n Man van Minnesota het skuldig gepleit op ‘n klagte van dronkbestuur nadat hy gevang is op sy 'La-Z-Boy-stoel' terwyl hy onder die invloed van drank was.

Die aanklaer sê Dennis LeRoy Anderson (62) het aan polisie gesê hy het ‘n kroeg verlaat op sy stoel nadat hy agt of nege biere gedrink het.

Anderson se bloedalkoholvlakke was 0.29, meer as drie keer wat wettig is, toe hy in ‘n motor wat parkeer was vasgery het.
Die voorval het in Augustus 2008 plaasgevind en hy is nie ernstig beseer nie.

Anderson se stoel is deur ‘n grassnyer-enjin gedryf en het ook gespog met ‘n ingeboude klanksisteem en houers vir drankies.

Regter Heather Sweetland het 180 dae tronkstraf en ‘n opgeskorte vonnis van twee jaar toegedien.

- Sapa

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Charlie sê... Laat my dink aan hierdie Witbank moordenaars... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. More sun than clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 20-30°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Widely scattered tstorms. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2011
R 109,000.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr Sport
2009
R 89,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.