Bejaarde probeer haar man se penis afknip

2011-12-06 22:57
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – ‘n Amerikaanse vrou wat blykbaar haar man se penis met ‘n skêr wou afknip, is op borgtog vrygelaat.

Aanklaers oorweeg dit nog om ‘n klag teen die 69-jarige vrou aanhanging te maak.

Vigrinia Valdez is Sondag op borgtog van $100 000 (sowat R800 000) vrygelaat, ‘n dag nadat sy haar 62-jarige man aangerand het.

‘n Woordvoerder vir die Springs-polisiedepartement sê Valdez is Saterdag in hegtenis geneem nadat die polisie op ‘n noodoproep van haar man gereageer het.

“Die slagoffer het aan die polisie gesê dat sy vrou probeer het om sy penis af te knip, met die gevolg dat hy beseer is,” het die woordvoerder, Milissa Desmarais, gesê.

“Hy het behandeling ontvang en is sedertdien uit die hospitaal ontslaan,” het sy bygevoeg.

Valdez is in hegtenis geneem en is daarvan verdink dat sy haar man met 'n dodelike wapen aangerand het, het Desmarais gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: bejaardes  |  aanranding

Lewer kommentaar op hierdie artikel
62 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.