Bejaarde pa van mishandeling verdink

2011-08-25 18:58
Tweets Share Share line Print

Wene – ‘n Tagtigjarige Oostenrykse pa word daarvan verdink dat hy sy twee dogters vir meer as 40 seksueel mishandel en feitlik nooit uit die huis uit laat gaan het nie.

Die saak word tans deur die Oostenrykse polisie ondersoek, alhoewel die man nog nie nie amptelik aangekla is nie.

Volgens ‘n verklaring deur die Oostenryk polisie het die man vanaf 1970 tot Mei vanjaar na bewering sy dogters, wat nou 53 en 45 jaar oud is, weerhou van enige sosiale kontak en hulle gereeld met geweld en selfs die dood gedreig.

Die saak het aan die lig gekom ná die man vir twee dae hulpeloos op die vloer van hul huis gelê het vóór sy dogters die welsyn gebel het.

Die oudste dogter het hom omgestamp ná hy haar probeer verkrag het en skynbaar het nie sy of haar suster hul pa weer opgehelp nie.

Die pa en sy dogters bly al vir jare lank in dieselfde kamer, waar die dogters op twee smal houtbankies slaap.

Die dogters se ma, wat ook gereeld deur hom mishandel en geslaan is, is in 2008 oorlede.

Welsynswerkers was bewus van die situasie, maar nie die dogters of hul ma wou skynbaar ooit ‘n klag teen die man aanhangig maak nie.

Albei dogters blyk om aan ‘n mate van verstandelike gestremdheid te ly.

Die man is sedertdien na ‘n ouetehuis geneem en mag vir ten minste ses maande nie huis toe gaan nie.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.