Bejaarde bankrower word gesoek

2009-11-18 20:32
Tweets Share Share line Print

San Diego – ‘n Bejaarde bankrower wat deur die Amerikaanse media die “Geezer Bandit” genoem word, het sy vyfde bank sedert Augustus beroof.

Dit het daartoe gelei dat moedelose amptenare drie belonings aanbied vir die een wat hom kan vastrek, het die San Diego Tribune Woensdag gesê.

Die rower wat as lank, maer en oor die 70 jaar oud beskryf word, het ‘n rewolwer en dra ‘n bofbalkeppie, ‘n blou baadjie en ‘n paar lae klere.

Hy het laat in Augustus in Santee in San Diego sy eerste bank beroof en het sedertdien nog vier takke beroof.

Die mees onlangse een was Maandagaand toe hy ‘n rewolwer uitgeruk het en geld van ‘n bankteller gevra het, het die verslag gesê.

Die FBI en plaaslike polisie-agentskappe is op soek na die publiek se hulp om die onbekende bankrower te identifiseer, maar hulle waarsku dat hy gewapen en gevaarlik is.

- Sapa-dpa



 

Lees meer oor: misdaad

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.