Bejaarde Nazi's opnuut in soeklig

2011-12-08 08:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – “Bloed sal vandag vloei.”

Dit was die woorde van ’n Nazi-eenheidsbevelvoerder tydens ’n slagting van 642 mense in die Franse dorpie Oradour-sur-Glane.

Dié voorval op 10 Junie 1944 is opnuut in die soeklig van die Duitse vervolgingsgesag.

Die huise van ses vermeende Nazi’s in Duitsland is dié week deurgesoek vir bewyse van hul beweerde betrokkenheid. Die verdagtes is almal 85 of 86 jaar oud.

Vroue en kinders is in ’n kerk ingejaag voordat gifgas daarin vrygelaat en dit aan die brand gesteek is. Mans is ook in skure doodgeskiet.

Die vervolgingsgesag ondersoek die slagting op grond van inligting van vroeëre ondersoeke in die voormalige Oos-Duitsland.

Andreas Brendel, Dortmundse staatsaanklaer wat die ondersoek lei, het in ’n onderhoud met die radiostasie WDR gesê geen bewyse is in die verdagtes se huise gekry nie, maar die ondersoek duur voort. 

Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: nazi's

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.