Beiroet: 13 sterf, 20 vermis ná gebou ineenstort

2012-01-16 14:03
Tweets Share Share line Print

Beiroet - Minstens 13 mense is dood en 20 ander is moontlik vasgekeer in die puin van ‘n afgeleefde woonstelblok wat “soos ‘n aardbewing” in Beiroet inmekaar gestort het, het Libanese amptenare en ‘n getuie Maandag gesê.

“Ons het tot dusver 13 lyke gevind en ons vermoed dat sowat 20 slagoffers steeds onder die puin is” nadat die sesverdieping-gebou laat Sondag ineen gestort het, het genl. Raymond Khattar, hoof van burgerlike beskerming in Libanon, gesê.

“Ons hoop om oorlewendes te vind,” het hy bygevoeg.

Onder die lyke wat gevind is, was daar drie Libanese, en die res was Soedannese arbeiders.

Georges Kettaneh, ‘n amptenaar van die Rooi Kruis, het vroeër aan AFP gesê dat 12 mense ook beseer is toe die woonstelblok in die Ashrafiyeh-streek, in die ooste van Beiroet, inmekaar gestort het.

Volgens Khattar het sowat 50 mense in die gebou gewoon, insluitend baie arbeiders van Soedan en Egipte.

Minstens agt kon daarin slaag om die gebou te verlaat terwyl dit ineengestort het.

Onder die slagoffers was ‘n 15-jarige meisie. Haar ouma was onder die beseerdes. ‘n 73-jarige Libanese man, minstens twee Soedannese, ‘n Egiptenaar en een Filippyn het ook onder die beseerdes getel.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: ongelukke  |  geboue

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.