Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Batman-skieter 'het geestesversteuring'

2012-08-10 08:33
Tweets Share Share line Print

Colorado – Die man wat daarvan verdink word dat hy verlede maand 12 mense tydens 'n Batman-première doodgeskiet het, het glo 'n geestesversteuring, het sy prokureur gesê.

Hy het meer tyd gevra sodat sy kliënt se gesondheid gemonitor kan word.

James Holmes staan tereg op 12 aanklagte van moord in verband met die massamoord op 20 Julie in Aurora, Colorado.

Dan King, prokureur vir die verdediging, het staatsaanklaers ook uitgetrap omdat hulle nie al die verslae, foto's en ander bewyse van die misdaadtoneel oorhandig het nie.

"Ons kan nie begin om mnr. Holmes se geestesversteuring te monitor totdat ons nie alle inligting het nie," het King gesê.

Volgens owerhede het die 24-jarige Holmes by die vertoning van die rolprent The Dark Knight Rises ingebars en gesê hy is "The Joker", 'n karakter uit die rolprentreeks, waarna hy op fliekgangers losgebrand het.

Tien van die 58 mense wat tydens die aanval gewond is, is steeds in die hospitaal. Vier is in 'n kritieke toestand.

Holmes moet weer op 16 Augustus in die hof verskyn.

Staatsaanklaers het gesê 'n besluit of die doodstraf vir Holmes versoek gaan word sal nog 'n hele paar weke neem.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... So absoluut ONMENSLIK ! Hoe kry enige persoon met meer as 1 breinsel dit reg om so wreed teenoor ander te wees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 11:23 AM
    Road name: N3 Northbound
    SLOW TRAFFIC approaching Gilloolys Interchange
  • Wednesday Fairland - 11:14 AM
    Road name: Beyers Naude Drive Westbound
    DELAYS approaching Willowview Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.