Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Batman-skieter: Sielkundige weet vooraf van moordfantasie

2012-12-07 10:06
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – ‘n Sielkundige wat die beweerde Batman-skieter James Holmes behandel het maande voor hy sy aanval in 'n bioskoop uitgevoer het, het ‘n aanbod van ‘n polisiebeampte geweier om hom aan te hou sodat sy geestestoestand ondersoek kan word.

Lynne Fenton, ‘n psigiater by die Universiteit van Colorado, het die polisie weke voor Holmes se skietvoorval in Julie gebel om haar kommer uit te spreek ná Holmes gesê het hy wil ‘n klomp mense doodmaak.

Holmes het 12 mense na bewering doodgeskiet en 58 gewond by 'n rolprentteater in Aurora, Colorado tydens die première van ‘n Batman-rolprent.

Fenton, wat Holmes behandel het, het bekommerd geraak toe hy op 11 Junie vir haar gesê het hy het 'n fantasie om “’n klomp mense dood te maak,” het die Denver Post berig.

Sy het ‘n agtergrondondersoek by die polisie aangevra, maar Holmes het geen kriminele rekord gehad nie.

‘n Kampus-polisiebeampte het Fenton gevra of Holmes vir 72 uur aangehou moet word vir ‘n sielkundige ondersoek, maar Fenton het die geleentheid van die hand gewys. Die kwessie is nooit weer opgevolg nie, deels omdat Holmes besig was om die universiteit te verlaat.

Holmes staan tereg op altesaam 152 aanklagte van onder meer moord en poging tot moord.

Hy kan die doodstraf opgelê word as hy skuldig bevind word.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.