Bangladesj: Pornografie wys op lughawe

2010-12-20 13:34
Tweets Share Share line Print

Dhaka – Amptenare van Bangladesj het ‘n ondersoek geloods nadat ‘n pornografiese fliek op ‘n reuse-skerm gewys is by die land se besigste lughawe, het ‘n landdros Sondag gesê.

Honderde reisigers, vriende en familie wat by die Shahjalal Internasionale Lughawe gewag het was geskok toe die fliek Vrydagoggend vir vyf minute op die grootskerm vertoon was.

Die skerm word gewoonlik gebruik om dokumentêre flieks oor die kultuur en geografie van Bangladesj, ‘n konserwatiewe Moslemland, te wys.

“Die operateur is twee maande tronkstraf opgelê. Ons het die eienaars van die film ook ingeneem sodat die saak verder ondersoek kan word. Ons moet uitvind of daar enige kriminele doel agter dit was,” het landdros Siddiqa Akhter gesê.

Duisende mense gebruik daagliks die lughawe.

Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: bangladesj  |  pornografie  |  kan jy glo

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.