Babas se geraamtes in trommel gevind

2010-08-19 05:02
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die geraamtes van twee babatjies, toegevou in ‘n koerant uit die 1930’s, is in ‘n trommel in die kelder van ‘n woonstelblok in Los Angeles gevind.

Die geraamtes is Dinsdagaand in ‘n woonstelblok in die Westlake-area van Los Angeles gevind.

Die woonstelblok se bestuurder het die kelder skoongemaak, toe hy op die trommel afkom.

Hy het twee dokterstasse binne in die trommel gevind, met die oorskot van twee fetusse of babatjies in.

Een van die geraamtes is in ‘n 1933 uitgawe van die Los Angeles Times toegedraai en die ander in ‘n 1935 uitgawe van dieselfde koerant.

Daar was ook ‘n kaartjie vir die 1932 Olimpiese Spele in die trommel.
 

- Sapa - AP

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Hoor hoor!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

ACCOUNTS CLERK

Cape Town, South Africa
Quantex Executive Recruitment
Market Related

MIS Data Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R30000

Test Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R15000 - R20000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Condor 3000D 4x4 TX MPV Dsl MY03
2003
R 144,990.00

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 105,000.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.