Baba leef ná hy op treinspoor val

2009-10-08 11:35
Tweets Share Share line Print

Kolkata, Indië – ‘n Pasgebore baba is ongedeerd nadat hy in ‘n bewegende trein se toilet gebore is, en toe tot op die treinspoor geval het. Dié voorval word as ‘n wonderwerk beskryf.

Rinku Debu Ray (28) het Dinsdag skielik gekraam terwyl sy aan boord ‘n trein was, wat besig was om deur die staat van Wes Bengal te beweeg.

Volgens die koerante, Times of India en die Hindustan Times het Ray in die toilet geboorte geskenk. Die baba het toe deur die afvoerkanaal geval en op die spoor onder te lande gekom.

Ray het dadelik van die trein afgespring om haar baba te probeer red. Passasiers het gedink sy probeer selfmoord pleeg en het die trein tot stilstand gebring.

"Ons het van die trein afgeklim en vir my vrou begin soek. Ná ‘n uur het ons haar langs die spore gevind waar sy met die baba op haar skoot gesit het,” het Bhola Ray (33) gesê.

Ma en kind het weer terug op die trein geklim en is by die naaste stasie afgelaai waar dokters hulle albei in as gesond verklaar het.

In ‘n soortgelyke voorval is ‘n baba dogtertjie in Februarie 2008 te vroeg gebore en het ook deur die toilet tot op die treinspoor geval. Sy is twee uur later ongedeerd op die treinspoor gevind.

-  Sapa-AFP
 

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.