Baba dood toe dokters vuis slaan

2010-02-26 10:38
Tweets Share Share line Print

Brasilië – ’n Baba het tydens haar geboorte in 'n Brasiliaanse hospitaal gesterf toe die twee dokters wat by die geboorte betrokke was, mekaar na bewering met die vuis bygekom het.

Die mediese personeel wat by die voorval betrokke was, is in die pad gesteek, het die nuusagentskap, Agencia Estado berig.

Volgens die koerant, Folha de Sao Paulo, het die ma, Gislaine Santana (32), Donderdag begin kraam.

Die geboorte van die baba het egter ‘n keisersnee vereis. Dit is glo op daardie stadium dat daar ‘n bakleiery tussen die twee dokters uitgebreek het.

Brasiliaanse owerhede is besig om die voorval te ondersoek.

"Dit was ‘n groot bakleiery. Hulle het selfs op die grond rondgerol. My vrou het na hulle geroep en gesmeek om op te hou,” het Santana se man, Gilberto Melo Cabreira, gesê.

‘n Derde dokter het eers 90 minute later die teater binnegekom om die keisersnee te doen. Die vrou het toe egter reeds geboorte aan haar dooie babadogter geskenk.

“Ek wil niemand die skuld gee nie. Maar ek kan getuig dat my baba tot op die dag van haar geboorte in ‘n gesonde toestand was.”

-Sapa-AFP
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: geboortes  |  kindersterftes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.