BP-olieramp is grootste ooit, wys nuwe syfers

2010-08-04 07:22
Tweets Share Share line Print

Houston – BP het Dinsdag toerusting getoets wat die beskadigde olieput in die Golf van Mexiko permanent kan verseël.

Terwyl ingenieurs besig was om die laaste tegniese probleme uit te stryk voor die operasie, het hersiene syfers van die Amerikaanse regering getoon dat sowat 5 miljoen vate olie gelek het voor die gapende olieput in die middel van Julie voorlopig verseël is.

Dit maak dié oliestorting die wêreld se grootste ooit en verdwerg die Ixtoc-oliestorting in die Baai van Campeche in Mexiko in 1979. Die Ixtoc-olieput het 3 miljoen vate olie uitgespuit.

Die nuwe raming is nóg slegte nuus vir BP, wat ookdeur ’n ondersoek deur Amerikaanse sekuriteite-regulators in die gesig gestaar word oor werknemers wat onwettig winste gemaak het uit die oliestorting.

BP kan met $4 300 (R31 200) per vat beboet word as growwe nalatigheid bewys kan word. “Gegewe die nuwe syfers kan BP met $4,5 miljard (R32,7 miljard) beboet word as growwe nalatigheid nie bewys kan word nie, of tot $14 miljard (R101,8 miljard) as dit wel bewys kan word,” het ’n rolspeler gesê.

Die toetsing is vir ’n dag uitgestel weens ’n hidrouliese lekkasie. Die operasie sal opgevolg word deur die voltooiing van ’n noodput later vandeesmaand, waarna ’n “bottom kill”-operasie die olieput met modder en sement sal vul.

- Reuters

Lees meer oor: bp olieramp

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.