BBC-joernaliste staak oor afdankings

2011-08-01 18:25
Tweets Share Share line Print

Londen – Joernaliste by die BBC het met 'n tweede 24-uur-staking begin oor 'n rusie oor afdankings wat dreig om die uitsaaier se sterkste programdienste te ontwrig.

Lede van die nasionale unie vir joernaliste (NUJ) is woedend oor nagenoeg 100 mense hul werk by die BBC se wêrelddiens en monitor-afdeling gaan verloor in die BBC se pogings om uitgawes te sny.

Die wêrelddiens het in Januarie aangekondig dit gaan 650 poste sny ná die Britse regering gesê het hy gaan sy fondse aan die uitsaaier staak as deel van sy plan om uitgawes te sny. Die BBC het hierna aangekondig hy gaan 16% van sy begroting oor die volgende paar jaar sny.
 
Die werkers se staking op 15 Julie het veroorsaak dat die uitsaaers se hoofnuusprogram, "Today", 'n uur laat op Radio 4 begin het en die BBC TV se aktuele sake-program, "Newsnight", nooit gewys is nie.

Samesprekings tussen die twee groepe kon nie 'n oplossing bereik nie en 'n volgende vergadering word vir 11 Augustus beplan.

"Daar was nog absoluut geen betekenisvolle skuif van die BBC om die individuele joernaliste wat hul werk gaan verloor te help nie," het Stanistreet beweer.

'n BBC-woordvoerder het gesê: "Ons is teleurgesteld dat die NUJ beplan om te staak en ons vra ons gehore om verskoning vir enige ontwrigting wat dit aan ons dienste veroorsaak."

"Ons wil graag ons pogings voorsit om die noodsaaklike verpligte afdankings te verminder, maar die aantal poste wat ons moet sluit beteken ongelukkig dat 'n groot klomp mense wel afgedank gaan moet word," het die woordvoerder bygevoeg.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: bbc  |  londen  |  stakings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.