Avonturier in Nieu-Seeland vermis

2011-09-01 17:00
Tweets Share Share line Print

Wellington – ‘n Duitse man wat op ‘n kajak- en visvanguitstappie by die Hawea-meer op die suidelike eiland van Nieu-Seeland was, het spoorloos verdwyn.

Dertig soekers het Donderdag die gebied en meer deursoek en geen teken van die 25-jarige man gevind nie.

Daar word berig dat niemand sedert die begin van die week van die man gehoor het nie. Hy het Maandag vir sy uitstappie na die 125 km lange meer vertrek.

Konst. Mike Johnston van die polisie se soek- en reddingspan in Wanaka – ‘n dorp naby die suidelike deel van die Hawea-meer – sê die reddingspoging sal Vrydagoggend vroeg voortduur.

Hy sê sterk winde het die soektog Donderdag kortgeknip.

Volgens Johnston is die man se kanse nie goed om lewend gevind te word nie.

Die man, wat sowat twee maande in Nieu-Seeland deurgebring het, se naam is nog nie bekend gemaak nie. Owerhede moet nog bevestig dat die man se familie in kennis gestel is.

Johnston sê al wat die polisie weet, is dat die man van die oostelike deel van Duitsland afkomstig is.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa-DPA

Lees meer oor: nieu-seeland  |  vermiste mense

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.