Australiese weermag in seksskandaal

2011-04-06 12:02
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die Australiese weermag is deur nóg ‘n skandaal geruk nadat ‘n jong rekruut na bewering homself afgeneem het terwyl hy seks met ‘n vroulike kadet gehad het en die video via Skype met sy vriende gedeel het.

‘n Ongeïdentifiseerde 18-jarige vrou by die elite Australian Defence Force Academy het dié bewerings bekendgemaak. Dié akademie is Australië se vernaamste kollege vir rekrute in die weermag.

Sy het aan Ten Network gesê dat sy eers oor die voorval bewus geraak het toe sy deur die verdedigingsmag se ondersoekbeamptes gekontak is. Die ondersoekbeamptes is deur ‘n ander kadet in kennis gestel.

Die vrou beweer sy het nie geweet dat die man webkameras in die kamer opgestel het nie. Sy het ook nie geweet dat ses van sy vriende besig was om na die video te kyk nie.

Foto’s is ook geneem en het onder lede van die akademie gesirkuleer.

“Dit was asof my hele wêreld verpletter is,” het sy gesê.

Australië se weermag het oor die jare ‘n slegte reputasie opgebou. Hulle is veral bekend daarvoor om alkohol te misbruik. 

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: australië  |  weermag

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.