Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Australiër, Nigeriër kry dalk doodstraf in Maleisië

2012-07-31 12:15
Tweets Share Share line Print

Kuala Lampur – ‘n Australiese verpleegster en ‘n Nigeriese man kan dalk die doodstraf opgelê nadat ‘n Maleisiese hof hulle skuldig bevind het aan dwelmhandel.

Emma Louise L’Aiguille (34) en Anthony Esikalam is skuldig bevind – twee weke ná polisie bekend gemaak het dat 1 kg tik in hul besit gevind is.

L’Aiguille was in trane tydens die verhoor en het vlugtig met Australiese amptenare gepraat voor die verhoor begin het.

Haar Australiese prokureur beweer sy is onskuldig en was selfs deur ‘n Maleisiese polisiebeampte geklap tydens haar ondervragings.

Dwelmhandel dra ‘n verpligte doodsvonnis in Maleisië. Honderde mense is in die dodesel in Maleisië, meestal vir aanklagte wat verband hou met dwelms.

Enige persoon wat minstens 50 gram tik in hul besit het, word as ‘n dwelmhandelaar beskou.

L’Aiguille was in ‘n motor saam haar medepligtige toe die polisie hul in hegtenis geneem het, het adv. Muhammed Shafee Abdullah in ‘n mediaverklaring gesê.

Polisie het aan L’Aiguille gesê hulle het later dwelms in die motor gevind.

Shafee sê twee ander Nigeriese mans was ook in die motor. Een van die mans is glo L’Aiguille se kêrel. Hulle het die motor gevlug net voor die verdagtes in hegtenis geneem was.

Geen verdere inligting was beskikbaar oor die Nigeriese man nie, omdat hy nie deur enige regsverteenwoordiger gehad het nie.

Sedert 1960 is meer as 440 mense, insluitend twee Australiërs wat in 1986 vir die handel van heroïen skuldig bevind is, al in Maleisië tereggestel.

– Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: maleisië  |  doodstraf  |  dwelmhandel
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jannie Kotze sê... hier in SA is nog baie, hoeveel wil julle he, belowe die useless net huise en julle het miljoene Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.