Australië wil hele nasie inent

2009-07-14 12:00
Tweets Share Share line Print

A doctor holds samples of patients suspected of being infected with swine flu at a hospital in Buenos Aires. (Ezequiel Pontoriero, AP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Sydney -Australië het sowat 21 miljoen siklusse van die entstof teen die H1N1-griep, wat nog ontwikkel word, bestel.

Waarskuwings van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het begin instroom ná Brittanje, Brasilië, Colombia, Meksiko, die Filippyne en Thailand almal nuwe sterftes aangekondig het.

In Australië is daar tot dusver sowat 10 000 mense deur die virus geaffekteer en het dit tot die dood van sowat 19 mense gelei. Een gesondheidsamptenaar het selfs na die virus as ‘n ‘onkeerbare pandemie’ verwys.

Jim Bishop, die staat se hoof- mediese beampte, het die hoop uitgespreek dat die land teen Oktober ‘n landswye inentingsveldtog kan begin. 

Australië het reeds die Suidelike Halfrond se winter betree en daar is vrese dat die virus in ‘n erger griep kan ontwikkel.

Suid-Korea, wat nog geen sterftes aangekondig het nie, het genoeg entstowwe om 13 miljoen mense in te ent, bestel. Hongkong, wat plat geslaan was deur die ernstige akute asemhalingsindroom (Eaas) in 2003, sal genoeg van die entstof om twee miljoen hoërisiko-pasiënte in te ent, bestel.

Wêreldwyd staan die sterftesyfer as gevolg van die H1N1-virus op 429 en daar word gehoop om ‘n entstof teen September vry te stel.

In Suid-Afrika is sowat 70 gevalle van die virus al bekend.

Lees meer oor: australie  |  h1n1

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.