Aussies gee varke nou H1N1

2009-08-19 12:48
Tweets Share Share line Print

Melbourne - ‘n Tweede varkplaas in Nieu-Suid-Wallis is sedert Julie vanjaar onder kwarantyn geplaas weens die omstrede H1N1-virus.

Die rede hiervoor is dat plaaswerkers wat die griepvirus gedurende Julie onder lede gehad het, die virus nou glo aan die varke oorgedra het.

Gesondheidskenners vrees dat die H1N1-virus wat die mens het in diere kan muteer en in ‘n dodeliker vorm weer terug oorgedra kan word aan die mens.

Owerhede het om sekuriteitsredes op die isolasie van die varke aangedring.

Volgens die regering is die meeste varke reeds gesond.

Joe Helper, Victoria se minister van landbou, het gesê toetse is gedoen en tekens van dié griep is bevestig nadat die eienaars van die plaas opgemerk het dat die diere nie wil vreet nie.

"Die geval hou egter nie ‘n gevaar vir die gesondheid van die mens in nie en nasionale en internasionale voedselowerhede het gesê varkpodukte is steeds veilig om te eet,” het hy gesê.

Daar is ongeveer 32,224 H1N1-gevalle in Australië aangemeld, waarvan 460 in die hospitaal opgeneem is en 100 pasiënte in die hoësorg-eenheid behandel word.

- Sapa-AFP
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: australië  |  varkgriep  |  h1n1

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.