Aussie-ouma slaan bandiet met handsak weg

2011-05-27 14:11
Tweets Share Share line Print

Sydney – ‘n 89-jarige Australiese vrou het ‘n bandiet, wat ‘n mes by hom gehad het, met haar handsak weggestamp toe hy haar vriendin wou beroof.

Die vrou, wat onder die skuilnaam Jean bekend staan, het Vrydag gesê sy sou hom dood maak as sy kon.

Jean het Donderdag met twee vriendinne in ‘n ondergrondse parkeerterrein in Melbourne ná hul inkopies gesels toe ‘n man hul genader het.

Jean het hom dadelik weggestamp toe hy glo ‘n mes teen haar 82-jarige vriendin, Marie, se keel gehou het. Sy vertel dat die man Marie se handsak wou hê.

“Ek het gedink hy gaan haar dood maak en ek wou dit nie toelaat nie...” het Jean gesê.

“Ek het hom in die gesig met sy sak geslaan. Ek sou hom dood maak as ek kon.”

Die vrou met die mes teen haar keel het glo probeer om hom te skop.

Die man het in ‘n motor gevlug nadat ‘n manlike verbyganger die vroue probeer verdedig het.

Die ander vriendin wat 71 jaar oud is het die nommerplaat van die gesteelde motor gememoriseer voordat hy op die vlug geslaan het.

Die polisie sê die vroue het hulle baie beïndruk. Die handsak is nie gesteel nie en Marie het net ‘n klein sny aan haar hand opgedoen.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: misdaad  |  misdadigers

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.