Aussie-gevangene in kroeg ‘wou net sy ma sien’

2010-08-25 09:41
Tweets Share Share line Print

Sydney - ‘n Gevangene wat die polisie by ‘n lughawe in die noorde van Australië ontglip het, is in ‘n kroeg met ‘n bier in die hand gevind met die bekentenis dat hy net graag sy ma wou sien.

Kayd Thorp (24) het in ‘n bosveld geskuil en deur ‘n spruit in Brisbane geswem om spanne wat ses uur lank na hom gesoek het, te ontduik. Hy is egter opgespoor in ‘n plaaslike kroeg.

“Ek dink hulle was nog besig om sy bier te skink toe hulle toegeslaan het,” het ‘n beampte aan die Courier Mail-koerant gesê. “Hy het nie eens kans gehad om die skuim af te blaas nie.”

Thorp sou op ‘n vliegtuig na die suidelike staat Victoria te klim om aanklagtes dat hy ‘n man in Februarie doodgeslaan het, aan te hoor.

Hy was nie geboei nie en het die polisiebeamptes ontglip toe hulle hul bagasie ingegee het.

Toe Thorp gevang is, het hy gesê hy wou net sy ma ‘n laaste keer sien voor hy Victoria toe moes gaan.

Dit is onduidelik of hy haar wél besoek het in die ses uur wat hy op die vlug was.

- Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: gevangenes  |  australië

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.