Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Aus ondersoek moontlike terreur-komplotte

2012-09-12 13:40
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die polisie in Australië het klopjagte op ‘n rits eiendomme in Melbourne uitgevoer oor beweerde terreur-komplotte, het berigte Woensdag gelui.

Die Australiese federale polisie en die polisie in Victoria wou nie die klopjagte bevestig nie, maar sê ondersoeke duur voort.

“Hierdie is ‘n voortdurende ondersoek,” het ‘n woordvoerder vir die Australiese federale polisie aan AFP gesê. Hy het bygevoeg dat dit ongepas sal wees om verder kommentaar te lewer.

The Age-koerant berig dat die klopjagte verbind word met die Al-Furqan- Islamitiese sentrum in Springvale.

Die koerant sê verdagtes wat in die klopjag geteiken is, is glo betrokke in die “oorweging en verkryging van inligting” oor terroriste-aktiwiteite, eerder as ‘n volskaalse terreurkomplot.

‘n Woordvoerder vir die Al-Furqan-sentrum, wat ‘n Islamitiese boekwinkel het en klasse sowel as jeugaktiwiteite bestuur, het aan die Australiese Associated Press gesê die polisie het om 06:00 daar opgedaag en het tot die aand by die sentrum gebly.

“Hulle wou niemand binne toelaat nie, hulle het dit net afgesper,” het die man, wat nie sy naam wou gee nie, gesê.

“Hulle het ‘n paar goed geneem en vir ons ‘n kwitansie gegee.

"Almal is verbaas, maar 'n mens het altyd die gevoel dat hierdie dinge kan gebeur," het hy gesê.

Australië het minstens vier terreurkomplotte sedert die aanvalle van 11 September 2001 in Amerika in die wiele gery. Altesaam 37 uit die 38 mense wat vervolg is, was Australiese burgers.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: australië  |  terrorisme  |  terreur
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Gielman Tiwwe sê... Samoesas en geel soetwyn uit 'n galsterige visoliebottel gee duidelik weer vir Baskar kerriebek sooibrand... Sien hier is nog 'n verlore Ingelsman... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Head of tax/ senior tax specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.