Aus: Gay mans in 1ste wettige troue

2009-11-25 15:48
Tweets Share Share line Print

Sydney, Australië – Twee verheugde mans het Woensdag Australië se eerste homoseksuele paartjie geword om wettiglik in die huwelik te tree.

Warren McGaw en Chris Rumble het gesê hulle voel geëerd.

"Gelukkiger as dit kan ons nie wees nie."

“Ons wou hierdie geleentheid aangryp, nie net vir homoseksuele paartjies in Australië nie, maar ook vir menseregte,” het McGaw gesê.

“Ek dink baie Australiërs staan agter ons.”

McGaw en Rumble se troue volg die goedkeuring in die Australian Capital Territory-gebied van Nieu-Suid Wallis van wette wat homoseksuele huwelike wettig maak.

Die nasionale regering van Australië oorweeg egter regstappe om die wette nietig te verklaar.

“Die realiteit is dat daar baie mense in die gemeenskappe is wat baie sterk oor albei kante van die saak voel,” het Robert McClelland, die land se prokureur-generaal, gesê.
 
Volgens McGaw en Rumble sal hulle platgeslaan wees indien die wet uitgegooi word, ten spyte van versekerings dat huwelike, wat reeds bevestig is, erken sal word.

Die regerende party het in Augustus gestem om Australië se verbod op homoseksuele huwelike te behou, maar die regering het ook wetgewing geskep om diskriminasie teen homoseksuele paartjie te bekamp.

- Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sydney  |  homoseksualiteit

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

C 180 Classic
2006
R 195,990.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2005
R 134,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.