Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ateïs, sekte takel mekaar by optog

2012-03-16 12:07
Tweets Share Share line Print

Washington – Die omstrede Westboro-Baptistekerk, 'n ekstreme Kalvinistiese sekte, is al berug vir sy betogings by onder meer gay optogte en selfs die begrafnisse van Amerikaanse soldate – maar dié groep se jongste protesaksie beloof om selfs meer spanningbelaaid as gewoonlik te wees.

Die groep, wat gekant is teen onder andere gay regte en wat gereeld plakkate gebruik met slagspreuke soos "God haat Amerika," sal na verwagting by die sogenaamde Reason Rally, 'n byeenkoms vir ateïste, betoog – maar dié keer sal hulle te staan kom teen 'n teenstander uit eie geledere.

Msnbc.com berig dat een van die sprekers by dié geleentheid Nate Phelps, een van die 13 kinders van die leier van die Westboro-groep, pastoor Fred Phelps, sal wees.

Phelps jnr, wat die familie verlaat het toe hy 18 was, is 'n self-verklaarde ateïs en voorstander van gay regte.

Hy het al van tevore aangevoer dat sy pa sy kinders "in die naam van God" mishandel en sy "kerk" gebruik as 'n manier om sy woede uit te druk.

Phelps sal saam met bekendes soos die skrywer Richard Dawkins, die Mythbusters-televisiereeks se Adam Savage en die komediant Eddie Izzard by die byeenkoms optree.

"Nate Phelps bring 'n kragtige stem en storie na hierdie byeenkoms," het David Silverman, organiseerder van die Reason Rally, gesê.

"Hy wys as jy uit dáárdie familie kan kom as 'n ateïs, is dit enige plek moontlik."

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: geloof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
69 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jay Jay sê... So n opsie bestaan nie in die RSA nie.Slegs een wat iemand anders se lewe werd is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.