Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Brittanje dreig met 'geweld' oor Assange

2012-08-16 07:15
Tweets Share Share line Print

Quito – Ecuador sal Dinsdag sy besluit oor die WikiLeaks-stigter, Julian Assange, se asielaansoek aankondig, het Ricardo Patino, minister van buitelandse sake, gesê.

Intussen het Patino aan die nuusagentskap AP gesê Brittanje het gedreig om Ecuador se ambassade in Londen te bestorm om Assange in hegtenis te neem.

Hy het op 'n mediakonferensie gesê Ecuador het Woensdag 'n geskrewe dreigement van Brittanje ontvang indien Assange nie aan hom oorhandig word nie.

Patino het gesê die dreigement is by Ecuador se ministerie van buitelandse sake en die ambassadeur in Londen afgelewer.

Die 41-jarige Assange woon al sedert 19 Junie in Ecuador se ambassade in Londen om uitlewering aan Swede, waar hy deur die polisie ondervra gaan word oor beweerde seksuele misdrywe, te vermy.

Assange vrees deportasie na die Verenigde State, wat hom dalk kan aankla oor sy klikwebwerf se vrystelling van geheime dokumente.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: julian assange  |  brittanje  |  ecuador
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sagitarius sê... Hehehe !! As die barbare eers op " hitte" raak, dan versprei daardie ingebore virus soos radio golwe en infekteer elke Afrika boorling. Kom ons kyk of Swede 'n teen middel hiervoor kan kweek. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Finance Manager

Johannesburg
The Personnel Concept
R700000 - R900000

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.