Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Assad gekap oor toespraak

2013-01-07 12:34
Tweets Share Share line Print

Damaskus – ‘n Toespraak deur pres. Bashar al-Assad waarin hy volgehou het dat Sirië op sy eie manier vrede sal vind, is skerp deur die Siriese opposisie en die internasionale gemeenskap gekritiseer.

Net Sirië se bondgenoot, Iran, het Maandag die toespraak ondersteun.

Assad se plan is “uit voeling met die werklikheid,” het ‘n Amerikaanse woordvoerder gesê, terwyl Brittanje die toespraak as “niksseggend” afgemaak het.

Catherine Ashton, ‘n verteenwoordiger van die Europese Unie, het in ‘n verklaring gesê die EU voel steeds dat Assad moet bedank om ‘n politieke oorgang in die land toe te laat.

Mohamed Morsi, president van Egipte, het aan CNN gesê sy land sal enige besluit van die Siriese burgery om Assad voor die Internasionale Strafhof vir oorlogsmisdade te verhoor, ondersteun.

Net Iran, wat geld, militêre raadgewers en, volgens die VSA, wapens aan Assad se regime verskaf, het sy gewig agter sy bondgenoot gegooi.

“Die Islamitiese burgers ondersteun pres. Bashar al-Assad se inisiatief vir 'n omvattende oplossing vir die land se krisis, wat nie buitelandse inmenging toelaat nie,” het Ali Akbar Salehi, Iran se minister van buitelandse sake, gesê.

Assad het Sondag in ‘n seldsame televisietoespraak gesê die land se opposisiegroepe is “vyande van God en marionette van die Weste.”

Die Verenigde Nasies sê meer as 60 000 mense het reeds gesterf sedert die opstande in die land in Maart 2011 begin het.

– Volg Nuus24 op Twitter   
 

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 08:10 AM
    Road name: Garsfontein Road Westbound
    DELAYS between Solomon Mahlangu Drive and January Masilela Drive
  • Wednesday Florida Lake - 08:02 AM
    Road name: Main Reef Road
    ACCIDENT at Westlake Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.