Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Annan vergader met Siriese president ná slagting

2012-05-29 23:05
Tweets Share Share line Print

Beiroet – Kofi Annan, die internasionale bemiddelaar vir Sirië, het met die land se president vergader nadat meer as 100 mense in Houla, sentraal-Sirië, vermoor is.

Volgens die VN is altesaam 108 mense dood in die massamoord, waaronder 49 kinders en 34 vrouens. Sommige van die slagoffers het koeëlwonde deur hul koppe gehad.

Annan het Maandag na Damaskus gevlieg vir vergaderings met Assad en ander senior beamptes.

Sirië se staatnuusagentskap het gesê Annan ontmoet Assad Dinsdag, maar het nie verdere besonderhede bekendgemaak nie.

Volgens aktiviste is meer as 13 000 mense sedert Maart 2011 in Sirië dood.

Die Houla-moorde het nuwe aandag op die Siriese konflik gevestig, gedeeltelik weens die brutaliteit daarvan.

Assad se bewind het enige rol in die moorde ontken en dit op "gewapende terroriste" blameer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AP

Lees meer oor: sirië  |  geweld  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bia Force sê... Ek dink hierdie haal eerder die nuus omdat dit so 'n stoepit boef was.... :) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:58 AM
    Road name: R24 Eastbound
    DELAYS approaching the Barbara Road exit due to an earlier truck accident
  • Thursday Booysens - 08:56 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Ormonde and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.