Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Angs oor kernramp kring verder uit

2011-03-25 08:46
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Mense is angstig, ontredderd, baie onseker en niemand weet presies wat aangaan by die Fukusjima-kernkragaanleg nie weens teenstrydige inligting wat uit alle oorde kom.

Só vertel dr. Stéphan van der Watt, lid van die NG Kerk se Missie Japan, oor die situasie in dié geknelde land.

Daar word selfs gerugte versprei dat mense reënjasse en sambrele moet gebruik om hulle teen kernbestraling te beskerm.

Hy is saam met sy vrou, Carina, en hul twee kinders, asook sy skoonouers, ds. Tobie en Annalie de Wet, in To¬kusjima op Sjikoku, die kleinste van die vier hoofeilande van Japan.

Nog ’n Suid-Afrikaanse egpaar, Gys en Linda Olivier, is saam met hulle.

Van der Watt het Donderdag gesê selfs mense in China tref voorsorg vir ’n ramp soortgelyk aan dié van Tsjernobil. Mense koop water, blikkieskos, watersuiweringstablette en selfs draagbare toilette.

Die mense van Missie Japan is nie tans in die gebied wat direk deur die gevaar van bestraling bedreig word nie. Hulle is onseker oor die uitwerking wat dit op kos het, veral op kos wat uit die noorde kom.

“Reuse-vismarkte in Tokio het Woensdag vir die eerste keer in menseheugenis feitlik tot stilstand gekom omdat die mense bang is die vis is besmet en omdat die impak op die visbedryf in die noorde so verwoestend was,” het Van der Watt gesê.

Hul kosvoorraad is nog genoeg en die elektrisiteitvoorsiening ook. Maar hulle het besluit om bottelwater te gebruik.

Intussen het die Japanse regering gesê kraanwater by ’n aanleg in Tokio wat 13 miljoen mense bedien, het radioaktiewe jodium bevat. Dié vlakke is te hoog vir kleuters, maar steeds geskik vir volwassenes se gebruik.

Indien mense aan baie hoë dosisse blootgestel word, kan stabiele jodium aan hulle gegee word om weefselskade te keer deurdat dit die opname van die radioaktiewe jodium-isotope voorkom.

- Die Burger
 

Lees meer oor: japan  |  kernkrag  |  japan-aardbewing
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Chris Barton sê... Dalk ñ kulturele voorval. Maar ek stem saam, die Pommies is ñ klomp slapgatte wat buig voor die altaar van politieke en multikulturele reletavisme. Hulle land is lankal in sy muhr in. Moslem immigrante het hul stede en stelsels al so oorrompel dis net ñ kwessie van tyd voordat Sharia wette op die hele nasie afgedwing word. Inheemse Britte is alreeds ñ minderheid in Londen. Dis overs red rovers vir die Britte Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Centurion - 16:59 PM
    Road name: N14 Westbound
    DELAYS through the Brakfontein Interchange towards the R55 exit
  • Thursday Pretoria - 16:59 PM
    Road name: Meiring Naude Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between Cussonia Avenue and Lynnwood Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.