Amnestie Internasionaal kritiseer die Rooms Katolieke Kerk

2011-05-13 21:02
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Vatikaan kry dit nie reg om sy internasionale verpligting teenoor kinders, na te kom nie, het Amnestie Internasionaal gesê.

“Die Kerk het nogsteeds nie hul tweede verslag aan die VN Konvensie oor die Regte van Kinders, wat in 1997 moes klaar wees, ingehandig nie,” het Amnestie Internasionaal uitgebrei.

Dit is die eerste keer dat Amnestie Internasionaal ‘n aparte afdeling oor die Vatikaan in sy jaarlikse verslag oor menseregte insluit.

“Die Kerk het nie na bevrediging sy internasionale verpligtinge ten opsigte van die beskerming van kinders, nagekom nie,” het Amnestie in sy jaarlikse verslag oor menseregte gesê.

Die Rooms Katolieke Kerk was verlede jaar diep in die verleentheid gedompel toe verskeie aanklagtes van seksuele mishandeling deur kerkleiers in die VSA, België, Duitsland en Ierland oopgevlek die lig gesien het.

Die verslag deur Amnestie Internasionaal het Ierland fel gekritiseer en gesê ministers het nie daarin geslaag om sekere maatreëls, waarop daar in 2009 ooreengekom is, te implementeer nie.

“Die beskerming van kinders is ondoeltreffend, beide in terme van wetgewing en in die praktyk,” het die verslag gesê.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2002
R 84,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,900.00

FORD

Ranger 2.5 TD Hi-Trail XLT D-Cab Dsl PU
2005
R 118,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.