Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Amerika moet ingryp by Gasa-geweld – Egipte

2012-11-15 16:47
Tweets Share Share line Print

Kaïro – Egipte het vir Amerika gevra om druk op Israel te sit om hul aanvalle op Hamas-militante stop te sit en het gewaarsku dat die geweld kan vererger.

Mohammed Kamel Amr, minister van buitelandse sake, het Woensdagaand met sy Amerikaanse eweknie, Hillary Clinton, gesels en gevra dat Amerika dadelik moet ingryp om Israel se aggressie stop te sit.

Die oproep het plaasgevind na Egipte sy ambassadeur in Israel herroep het.

Israel se lugmag het die afgelope week verskeie aanvalle op die Gasa-strook uitgevoer in reaksie op Palestynse aanvalle op die suide van Israel.

Die militêre leier van Hamas, die Palestynse groep wat die Gasastrook beheer, is ook Woensdagaand in 'n Israelse missielaanval dood

Amr het aan Clinton gesê dat as Israel nie stop nie, sal die situasie buite beheer raak. Hy het gevra dat Amerika hul goeie bande met Israel moet gebruik.

President Barack Obama het Woensdag met Egipte se president Mohammed Morsi en Israel se premier Benjamin Netanyahu gepraat en sy ondersteuning vir Israel aangekondig.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AP

Lees meer oor: israel  |  palestina  |  egipte  |  amerika  |  gasastrook
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.