Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Amerika, Libië verskil oor aanval op konsulaat

2012-09-17 10:20
Tweets Share Share line Print

Washington – Topbeamptes van Amerika en Libië het verskillende weergawes oor die aanval op die Amerikaanse konsulaat in Benghazi gegee waarin die ambassadeur en drie ander Amerikaners dood is.

Susan Rice, die Amerikaanse ambassadeur vir die Verenigde Nasies, het Sondag gesê dit het begin met 'n spontane betoging oor 'n video wat glo beledigend teenoor Islam is, waarna die Amerikaanse ambassade aangeval is.

"Mense het buite die ambassade (konsulaat) bymekaargekom en dit het gewelddadig geraak. Diegene wat met ekstremiste verbind word het daarna met swaar wapens aangesluit, waarna dit buite beheer geraak het," het Rice aan Fox News Sunday gesê.

"In dié stadium sien ons nie tekens dat dit 'n gekoördineerde plan of 'n vooraf beplande aanval was nie. Natuurlik sal ons vir die uitslae van die FBI se ondersoek wag, en ons wil nie voor dan gevolgtrekkings maak nie. 

Met die aankondiging van die 50 verdagtes wat in hegtenis geneem is, het Libië se parlementshoof die aanval egter op 'n groep buitelandse ekstremiste blameer wat Libië van Mali en Algerië binnegekom, en die aanval met plaaslike geaffilieerdes beplan het.

"Die manier hoe die skuldiges opgetree en beweeg het... laat ons met geen twyfel dat dit vooraf beplan is nie," het Mohammed al-Megaryef, president van die Libiese Nasionale Kongres, aan CBS News gesê.

"Dit is beplan, definitief, dit was deur buitelanders beplan, mense wat die land 'n paar maande gelede binnegekom het."

Die ambassadeur, Chris Stevens, het glo weens rookinaseming gesterf nadat hy in die brandende konsulaat vasgekeer was.

Al-Kaïda in die Arabiese Skiereiland – die Jemen-gebaseerde tak van dié bekende terreurnetwerk – beweer die aanval was uit weerwraak vir die moord op die terreurnetwerk se adjunkleier, Sheikh Abu Yahya al-Libi. Daar is egter nie bewyse om dié bewering te staaf nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: libië  |  amerika  |  sterftes  |  aanvalle
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Diep Denker sê... Blinde sambok? Swede het vir dekades terrorisme in Suider Afrika befonds. Nou backfire hul selfgeskepde multi-kulti eksperiment. Die volgende omvattende dokument detaileer al Swede se finansiering en ander ondersteuning aan o.a. SWAPO, Frelimo en ANC. "Sweden and national liberation in Southern Africa : Vol. 2, Solidarity and assistance 1970-1994" Hier af te laai: swepub.kb.se/bib/swepub:oai:DiVA.org:nai-204?tab2=abs&language=en Nogal 'n eye opener. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.