Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Al-Kaïda sorg vir bloedige naweek in Bagdad

2013-02-18 08:25
Tweets Share Share line Print

Bagdad – Minstens 21 mense is dood in ‘n rits bomontploffings in hoofsaaklik Sjiïtiese gebiede van Bagdad, het beamptes gesê.

Drie motorbomme het Sondag in die Sadr Stad- infomele nedersetting, noord van die stad, ontplof, terwyl motorbomme ook in Ameen, Al-Husseiniyah en Kamaliyah in die ooste afgegaan het, het nooddiens- en sekuriteitswerkers gesê.

Bomme het ook langs die pad in Karrada in sentraal-Bagdad en in Saidiyag in die suide van die hoofstad ontplof, het hulle bevestig.

Minstens 21 mense is dood en meer as 120 is in die aanvalle gewond, het die beamptes gesê.

Al-Kaïda se hoofgroep in Irak het verantwoordelikheid vir die aanvalle aanvaar.

Die Islamic State of Iraq (ISI) het gesê dit is ‘n wraakaanval vir vermeende kriminele dade deur die Sjiïtiese regering in Sunni-dele van die hoofstad.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: bagdad  |  bomontploffings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Francois Blom sê... Gematigdes spreek hulself selde uit oor die gedrag van fanatici. Dalk te ordentlik? Ekself het eers onlangs die verhoudings van militante agnostici en ewe militante gelowiges begin ontleed. Vir my het die antwoord daarin gelê dat ek nie die mag besit om te oordeel nie, ek probeer in my menslikheid, verdraagsaam wees teenoor diegene wat nie dieselfde ideologie/idees/geloof met my deel nie. Miskien maak dit van my 'n papbroek draadsitter, wie weet? Dit is in elk geval lekkerder vir my om op 'n vriendelike wyse met andersdenkendes te kommunikeer voor ek hul (onregmatiglik) verdoem tot de poenis inferni. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Electronics Engineer

Cape Winelands
Communicate Cape Town Finance
R250000 - R400000

Project Manager

Cape Town
Communicate Cape Town Finance
R250000 - R320000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.