Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Agt verkluim, sewe vermis ná vissersboot sink

2013-01-28 14:08
Tweets Share Share line Print

Moskou – Minstens agt mense is dood en nog sewe word vermis nadat ‘n vissersboot met Russiese en Indonesiese bemanningslede aan boord in yskoue water naby die ooste van Rusland gesink het, het ondersoekbeamptes Maandag gesê.

Oorlewendes het reeds aan ondersoekbeamptes in die streek gesê dat agt matrose doodgevries het in die reddingsbootjie. Hul lyke is oorboord gegooi.

Die 30 bemanningslede aan boord die Chance 101 – 19 Russe en 11 Indonesiërs – het in die reddingsbote probeer vlug nadat ‘n reuse-brander die boot getref het. Hulle was sowat 50 km van die kus toe die voorval plaasgevind het.

“Agtien mense was op die een lewensboot en agt van hulle is dood aan hipotermie. Die slagoffers se lyke is oorboord gegooi,” het Natalya Salkina, ‘n woordvoerder, gesê.

Die inligting kom van die oorlewendes, het sy gesê.

Altesaam 10 oorlewendes is deur ‘n Russiese vragskip op een reddingsboot gevind en na die eiland Sakhalin geneem.

Vyf oorlewendes op ‘n ander reddingsboot is deur ‘n vistreiler opgepik.

Die soektog na sewe vermiste bemanningslede duur voort.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: rusland  |  bootongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Mabelêl! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Edenvale - 17:23 PM
    Road name: N3 Southbound
    DELAYS between Linbro Park and Gilloolys Interchange due to an accident on the southbound carriageway
  • Wednesday Pretoria - 17:22 PM
    Road name: Stormvoel Road Westbound
    DELAYS approaching Derdepoort Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.