Aardbewing vee talle geboue plat

2011-10-24 09:58
Tweets Share Share line Print

Van – Die krete van vasgekeerde slagoffers van ’n kragtige aardbewing in die suidooste van Turkye het vanuit die puin van ineengestorte geboue opgeklink, het oorlewendes gister vertel.

Teen druktyd is 85 sterfgevalle bevestig toe ’n 7,2-sterkte aardbewing die gebied gister getref het. Na raming kan die dodetal tot meer as ’n duisend styg.

“Die gebou voor my het ineengestort. Ons het na die gebou gestorm en twee beseerdes gered,” het ’n inwoner van die stad Van vertel. “Ons het ’n geroep en gekreun onder die puin gehoor terwyl ons vir die reddingspanne gewag het.”

Noodwerkers het gespook om vasgekeerdes te red uit geboue hier en in omliggende gebiede aan die oewers van die Van-meer, naby Turkye se grens met Iran.

Die burgemeester van die streek, Zulfukar Arapoglu, het aan die uitsaaier NTV gesê: “Talle geboue het ineengestort, talle mense is dood, maar ons weet nie hoeveel nie. Ons wag op noodbystand – dis uiters dringend.”

Die skudding het die stad in die middaguur geruk, het die hoofbestuurder van die Kandilli-sterrewag, Mustafa Erdik, gesê. “Ons raam honderde geboue is beskadig en honderde mense is dood.”

Nog sowat 30 geboue elders in die streek is in puin gelê en 30 mense is dood in meer as 20 naskokke, is berig.– Reuters

– Die Burger

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lees meer oor: turkye  |  aardbewings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2002
R 84,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,900.00

FORD

Ranger 2.5 TD Hi-Trail XLT D-Cab Dsl PU
2005
R 118,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.