Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

80 jaar agter tralies vir brand by dagsorgsentrum

2012-11-21 15:26
Tweets Share Share line Print

Houston – ‘n Vrou van Texas is tot 30 jaar tronkstraf gevonnis vir die dood van 'n kind tydens ‘n brand by 'n dagsorgsentrum in Houston.

Jessica Tata (24) is 80 jaar tronkstraf opgelê vir die dood van die 16 maande oue Elias Castillo.

Elias was een van sewe kinders wat Tata sonder toesig by haar huis agtergelaat toe sy na ‘n winkel gegaan het. Aanklaers sê Tata het ‘n pan met olie op haar stoof gelos, wat die brand veroorsaak het. Drie ander kinders is ook ernstig beseer.

Die voorval het in Februarie 2011 plaasgevind.

“Niemand wen in hierdie situasie nie,” het Elias se oumagrootjie, Patty Sparks, ná die vonnisoplegging gesê.

“My hart gaan uit na die Tata-familie.”

Tata het meestal alleen by haar dagsorgsentrum gewerk.

Sy is aan moord skuldig bevind.

Sy sal 30 jaar van haar tronkstraf moet uitdien voor sy vir parool in aanmerking kom. Sy moet ook ‘n boete van $10 000 (sowat R88 000) betaal.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: texas  |  sterftes  |  brande  |  hofsake
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Paul die uitwerpsels van diere op 'n plaas staan in die volksmond as plaasmis bekend. Nee man dink ook 'n bietjie, dit kos niks. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Olievenhoutbos - 18:44 PM
    Road name: R55 Northbound
    DELAYS between Summit Road and Olievenhoutbos
  • Wednesday Paulshof - 18:43 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road - HEAVY westbound delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.