Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Mexiko: 40 ton marijuana in tonnel gevind

2012-07-13 14:03
Tweets Share Share line Print

Tijuana, Mexiko – Die Mexikaanse weermag het beslag gelê op meer as 40 ton marijuana by die ingang van ‘n tonnel wat oor die grens tot in die VSA strek, maar nie ‘n uitgang in dié land het nie.

Die weermag sê die tonnel, wat Donderdag in Tijuana gevind is, is sowat 365 m lank. Die ontdekking is gemaak toe soldate in ‘n pakhuis ‘n sleepwa gevind het wat gevul was met grond, grawe, bore en ander toerusting.

Die tonnel was verlig en was toegerus met ‘n spoorstelsel.

Dis die tweede onvolledige tonnel wat in twee dae in dié omgewing gevind is en die derde wat in die afgelope week langs die Mexikaanse grens met die VSA gevind is.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: mexiko  |  dwelms  |  marijuana
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Janine Nortje sê... Ag nee, twak! 13 is darem wragtig oud genoeg om van beter te weet! Klein vark! Klink meer of hy haar net wou afknou en boelie, en slim genoeg is om 'n program te blameer! Klein snot! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Emmarentia - 17:46 PM
    Road name: Tana Road
    ACCIDENT before Hofmeyer Street
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.