Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

40 sterf in aanvalle in Sirië

2012-09-24 19:03
Tweets Share Share line Print

Beiroet – Veertig mense is Maandag dood in Siriese lug- en granaataanvalle deur die regering op rebellegebiede.

Die aanvalle kom slegs ure voordat die vredesonderhandelaar Lakhdar Brahimi met die VN se sekuriteitsraad gaan praat oor gesprekke met pres. Bashar al-Assad en die opposisie.

Minstens 13 mense is in die noordelike stad Aleppo dood, het aktiviste gesê.

Beeldmateriaal is aanlyn gelaai van mans wat probeer om slagoffers onder die puin van twee geboue, wat deur lugaanvalle in die sentrale Maadi-streek vernietig is, uit te haal.

Drie kinders van een familie was onder die slagoffers in Maadi.

Regeringsmagte het rebellegebiede in die provinsie Homs, Idlib in die noorde, Daraa in die suide en op die buitewyke van Damaskus aangeval.

Troepe het ook met rebelle in die Kaboon-woonbuurt in die land se hoofstad geveg.

Die geweld kom kort voor ‘n vergadering wat Brahimi met die VN se sekuriteitsraad agter geslote deure sal hê oor gesprekke met al-Assad en die opposisie tydens ‘n besoek aan die Midde-Ooste.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: sirië  |  aanvalle
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wilma Sebeke sê... Kan ons nie ons verkragters uitvoer nie?? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 15:12 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV before Van Buuren Road
  • Wednesday Alberton - 15:07 PM
    Road name: R59 Northbound
    DELAYS approaching the N12 Reading Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.