39 sterf in gru-aanvalle in Mexiko

2010-06-12 13:00
Tweets Share Share line Print

Ciudad Juarez – Minstens 39 mense is in die noorde van Mexiko dood nadat gewapende mans twee dorpe binnegevaar het, het die polisie Vrydag gesê.

In Chihuahua het meer as 30 gewapende mans oornag ‘n dwelm-rehabilitasiesentrum binnegestorm en19 mense doodgemaak en vier ander beseer.

‘n Onbekende getal gewapende mans het verder ook ‘n reeks aanvalle in Madero geloods, het die polisie gesê.

In Chihuahua het die mans Donderdag rondom middernag in ses vragmotors aangekom en die tweede verdieping van die Templo Cristiano Fe y Vida (Christian Faith and Life Tempel) binnegestorm.

Hulle het met groot kaliber wapens op die pasiënte en werknemers geskiet en 14 mense doodgemaak. Hulle het later nog vyf mense doodgeskiet en ‘n dreigboodskap nagelaat voordat hulle gevlug het.

Volgens inwoners wat langs die sentrum woon, het die aanval nie meer as 10 minute geduur nie.

Kort daarna het polisie en soldate die area omring en tevergeefs na die oortreders gesoek.

Ambulanse het die beseerdes, waarvan vier glo kritiek is, na plaaslike hospitale geneem.

Chihuahua is bekend vir dwelm-verwante misdaad en geweld en volgens amptenare word rehabilitasiesentrums gereeld die teikens van aanvalle as gevolg van kleinskaalse dwelmhandel of die teenwoordigheid van persone wat skuiling soek van die geweld of bendes.

In Madero het ‘n bende gewapende mans talle mense in minstens vyf dele van die stad doodgemaak.

Sover is “20 lyke al in verskeie dele van die stad gevind,” het ‘n polisie-beampte gesê.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: mexiko  |  dwelms  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Trendline 5-dr
2007
R 159,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2010
R 269,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.