33 kinders gered na Yanks hulle glo ontvoer

2010-02-02 08:32
Tweets Share Share line Print

Des Bouquets (Haïti). – Hulle vertrou nou geen grootmense nie en beskerm mekaar teen die wêreld.

Die 33 kinders wat gered is van ’n vermeende ontvoering deur Amerikaners het gister in ’n groepie by ’n weeshuis in Port-au-Prince, hoofstad van Haïti, gesit.

’n Eenjarige meisie, omring deur kinders van onderskeidelik vier, vyf en sewe jaar oud, het net gegluur na grootmense wat haar vra hoe dit gaan. Sy het aan die hand van haar maatjie van sowat vier jaar oud vasgeklou.

Die kinders is gered nadat hulle onwettig deur Amerikaners uit Haïti geneem is. Die Amerikaners het gesê hulle werk vir ’n liefdadigheidsorganisasie.

Patricia Vargas, streek-direkteur van die liefdadigheidsorganisasie SOS Children, het gesê sy het die kinders ontmoet toe hulle Saterdag uit die aangrensende Dominikaanse Republiek gebring is. Die meeste van hulle het familielede. “Van die ouer kinders het gesê hul ouers leef en sommige het adresse en telefoonnommers gegee.”

Vargas is hoof van SOS Children se dienste in Sentraal-Amerika, Mexiko en die Karibiese Eilande.

Die Haïtiaanse polisie het gesê hulle het vyf mans en vroue met Amerikaanse paspoorte en twee Haïtiane in hegtenis geneem toe hulle Vrydag laat probeer het om die grens met die Dominikaanse Republiek per bus oor te steek.

Marie Laurence Jocelyn Lassegue, Haïti se minister van kultuur en kommunikasie, het eergister gesê die kinders het geen dokumente gehad nie.

Die eenjarige meisie los nie haar maatjie se hand nie. Die ouer kinders maak beurte om haar te beskerm. Hulle tel haar op die skoot en deel drukkies uit.

“Dis ’n skok om te dink dat so iets kan gebeur ná die aardbewing,” het George Willeit, SOS-woordvoerder, gesê.

 – Sapa-AFP

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Trendline 5-dr
2007
R 159,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2010
R 269,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.