Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

27 gevangenes ontsnap in Peru

2013-01-02 14:55
Tweets Share Share line Print

Lima – Minstens 27 gevangenes het uit ‘n berugte tronk in Peru ontsnap, het amptenare Dinsdag gesê.

‘n Groep van 13 mense het op Oujaarsaand ontsnap, terwyl 14 ander ook Dinsdag ontsnap het toe gevangenes die wagte oorrompel het, het Jorge Sanz, ‘n staatsaanklaer, gesê.

Altesaam agt van die gevangenes is weer in hegtenis geneem.

Een tronkbewaarder is afgedank en verskeie wagte is na ander tronke oorgeplaas. ‘n Ondersoek na die voorval is ook van stapel gestuur om te bepaal of die ontsnaptes hulp gekry het van die wagte.

Die tronk is ontwerp om 370 gevangenes te huisves, maar huisves op die oomblik 1 000 mense.

Plaaslike inwoners het gekla dat die tronk ‘n deurlopende gevaar vir hulle inhou en dring daarop aan dat die fasiliteit gesluit word.

– Volg Nuus24 op Twitter 
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: peru  |  tronke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Woordelys sê... Die voorlaaste paragraaf maak hoegenaamd nie sin nie. Seker omdat dit direk vertaal is en nie behoorlik geproeflees is nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:20 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit - DELAYS both ways to / from the Airport
  • Thursday Midrand - 08:17 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the middle lane before the Buccleuch Interchange - SLOW TRAFFIC from New Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.