25 beseer in aanval op polisiestasie

2010-09-03 09:33
Tweets Share Share line Print

Dushanbe – Minstens 25 mense is beseer nadat ‘n motor wat met plofbare toestelle gevul was Vrydag by ‘n polisiestasie in Tadjikistan ingejaag het, het amptenare van binnelandse sake gesê.

“’n Motor vol plofstof het in die regtervleuel van die georganiseerde misdaad-afdeling vasgejaag,” het ‘n woordvoerder gesê.

Die voorval het in Khujand in die noorde van die land plaasgevind.

“Volgens voorlopige inligting is die hoeveelheid beseerde polisiemanne wat na hospitale in Khujand geneem is, 25,” het ‘n polisiebeampte op die voorwaarde van anonimiteit gesê.

Die ontploffing kom ‘n dag ná Tadjikistan se president, Emomali Rakhmon, sy langtydige sekuriteitsbaas afgedank het ná ‘n voorval verlede maand waarin 25 militante wat met Al-Kaïda verbind is uit ‘n tronk ontsnap en ses wagte doodgemaak het.

Meeste van hierdie gevangenes is nog op vrye voet.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: aanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sunning.Linguist sê... Ek dink net aan my prag renosters in die land en voel niks verder nie. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

ACCOUNTS CLERK

Cape Town, South Africa
Quantex Executive Recruitment
Market Related

MIS Data Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R30000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Condor 3000D 4x4 TX MPV Dsl MY03
2003
R 144,990.00

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 105,000.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.