200 vlieëniers se vlieggeskiedenis vervals

2010-09-06 22:42
Tweets Share Share line Print

Sjanghai - Beamptes in China het bevind dat 200 vlieëniers hul vlieggeskiedenis vervals het, met meer as die helfte van hulle wat werksaam is by die moedermaatskappy van 'n lugredery wat betrokke is in China se ergste vliegramp in onlangse jare, het 'n verslag Maandag onthul.

Die uitslae van ondersoeke in 2008/09 het getoon dat lugrederye wat desperaat is vir personeel, vlieëniers wat se besonderhede vervals was, aangestel het, het Li Jiaxiang, hoof van die Burgerlugvaart (administrasie) van China aan China Business News gesê.

Dié verslag kom ná dié agentskap ondersoek ingestel het na 'n vliegramp op 24 Augustus wat die lewens van 42 mense geëis het en 52 mense beseer is.

'n Vliegtuig van Shenzhen Airlines was betrokke in die ramp.

Dít was China se ergste kommersiële vliegramp in sowat ses jaar.

'n Personeellid wat die telefoon by Shenzhen Airlines beantwoord het, het gesê dié maatskappy het glo 103 vlieëniers met vervalste werkgeskiedenis op die betaalrol, maar het gesê hy weet niks van die verslag nie.



- AP

Lees meer oor: china  |  skandale  |  vliegrampe

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Trendline 5-dr
2007
R 159,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2010
R 269,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.