Gyselaarsdrama: Minstens 6 dood

2010-08-23 16:45
Tweets Share Share line Print

Manila - Die bloedige gyselaarsdrama wat die afgelope 12 ure in die Filippynse hoofstad Manila afgespeel het, is uiteindelik verby.

Rolando Mendoza (55), 'n voormalige polisieman, het 'n bus vol Chinese toeriste van Hongkong met 'n M16-masjiengeweer aangehou.

Hospitale in die Filippynse hoofstad sê ses uit die 15 Chinese toeriste wat op die bus is, is dood.

Die Manila Hospitaal sê vyf gyselaars is na dié hospitaal geneem. Twee van hulle was dood toe hulle by die hospitaal opdaag het en drie het nog gelewe en het geen beserings gehad nie.

Volgens die Manila Doctors' Hospital het hulle vier dooie mense ontvang en een vrou wat in 'n kritieke toestand was.

Die Philippine General Hospital sê twee gyselaars is na hulle geneem wat nog gelewe het.

Mendoza is in 'n skietgeveg met die polisie gedood.

Die voormalige senior inspekteur wou sy werk in die polisiemag terughê.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: skiet  |  gyselaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Trendline 5-dr
2007
R 159,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2010
R 269,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.