15-jarige sterf ná Al-Kaïda sy hand afkap

2011-09-30 23:00
Tweets Share Share line Print

Aden – ‘n Vyftienjarige seun is oornag in Jemen dood nadat militante van Al-Kaïda sy regterhand afgekap het as straf nadat hy glo elektriese kabels gesteel het, het ‘n mediese werker gesê.

Maher Ali se hand is Saterdag voor talle inwoners van Jaar in die suidelike provinsie van Abyan met ‘n swaard afgekap, het getuies en medici gesê.

Ali is “dood aan wonde wat hy opgedoen het toe militante van Al-Kaïda sy hand afgekap het en hy te veel bloed verloor het,” het die mediese beampte op die voorwaarde van anonimiteit gesê.

Die tiener is een van twee Jemeniete wie se hande onlangs deur militante van Al-Kaïda afgekap is omdat hulle gesteel het. Die tweede, ‘n 26-jarige man, se hand is Sondag afgekap.

“Hulle het die beskuldigde ingebring saam met ‘n dokter wat hom verdoof het en hulle het sy regterhand afgekap,” het een getuie gesê.

In beide gevalle het die militante die liggaamsdele aan die inwoners van Jaar gewys as voorbeeld van wat met hulle sal gebeur as hulle gevang word dat hulle steel.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: al-kaïda  |  diefstal  |  kindersterftes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Willem sê... Dit bly maar tragies. En dit net omdat die president van Sirie wat deur nepotisme die pos van sy pa ontvang het. Wys n mens net hoe vinnig n diktator geskep word. Hoe se: "Abdel Rahman het gesê die internasionale gemeenskap moet “reageer” op die geweld." Waar is Rusland en China nou? Hulle het die resolusie ge-veto. Wereld politiek word by die dag sieker en sieker. 13000 DOOD, vir wat? Om n familie besigheid te beskerm? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d EXCLUSIVE AT (E90)
2012
R 449,000.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 1.6 Trendline 5-dr
2007
R 159,990.00

ISUZU

KB300 DTEQ D-Cab LX Dsl PU MY07
2010
R 269,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.