14 mans skuldig ná rooftog in Denemarke

2010-09-07 20:31
Tweets Share Share line Print

Kopenhagen, Denemarke - 'n Deense hof het 14 mans wat betrokke was in dié Skandinawiese land se grootste rooftog in 2008, skuldig bevind.

Die mans het volgens die hof 62 miljoen krone (sowat R72 miljoen) by 'n kontantdepot in Kopenhagen gesteel.

Die Glostrup-stadshof het die mans Dinsdag skuldig bevind op alle aanklagte, insluitend rooftog, brandstigting en die besit van vuurwapens.

Dit was nie onmiddellik duidelik of die verdagtes, wat Sweedse, Deense en Franse burgers is, teen die uitspraak gaan appelleer nie.

Die mans kan elk tot 15 jaar tronkstraf gevonnis word.

Op 10 Augustus 2008 het gemaskerde rowers met submasjiengewere by die kontantdepot in Glostrup ingestorm.

Hulle het 10 vragmotors aan die brand gesteek en metaalspykers op 'n nabye pad gesit om te verhoed dat hulle agternagesit word.

Niemand is beseer nie, en slegs 'n klein bedrag van die geld wat gesteel is, is teruggevind.

- AP

Lees meer oor: rooftogte  |  misdaad  |  hof

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

tertia888 sê... En baie gevaarlik... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

New Business development Sales consultant

Green Point, Cape Town, South Africa
Digicall
Market Related

SENIOR BUYER [AA/EE]

Johannesburg, South Africa
OUTGROW OUTSOURCED TECHNOLOGIES SA
R18000 - R20000

Bookkeeper Mozambique

Beira, Mozambique
Under African Skies Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 119,900.00

MERCEDES

A180 CDi Classic Dsl MPV AT
2007
R 137,995.00

TOYOTA

Yaris ZEN3 Sedan 1.3 Plus
2011
R 129,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.